Swimming / Swem

Swimming times

Juniors: Tuesdays and Thursdays from 13:30 to 14:15.

Seniors: Tuesdays and Thursdays from14:00 to 15:30

Swimming Gala

Aqua Fun Gala: Term 4

B-League Galas: Continuous

Mpumalanga Top Schools: Term 4

Barberton Daisie Prestige Gala: Term 4

Level 1 and Level 2 swimming is also offered to qualifying swimmers. Galas for this are offered on a regular basis throughout the year.

Other galas may be hosted by other schools from time to time, in which our school may decide to participate.

Swemtye

Juniors: Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30 to 14:15.

Seniors: Dinsdae en Donderdae vanaf 14:00 tot 15:30

Swemgalas

Aqua Fun Gala: Termyn 4

B-Liga galas: Deurlopend

Mpumalanga Top Skole: Termyn 4

Barberton Daisie Prestige Gala: Termyn 4

“Level 1” en “Level 2” swem word ook aan swemmers gebied wat kwalifiseer. Galas hiervoor word op ‘n gereelde basis deur die loop van die jaar aangebied.

Ander galas mag van tyd tot tyd deur ander skole aangebied word, waaraan ons skool kan besluit om deel te neem.